Standard Tuning EADGBE
Intro Pick Randomly : Dm Am Dm Am C G E x 2
Verse 1
REm LAm
Ek wil lewe in jou skaduwee
REm LAmEk wil jou blik oor alles voel
Elke oggend as die son opkom
MIOor my bed en kas en stoel.
Verse 2
REm LAm
ek wil weet net hoe en wat jy is
ek wil jou fynmaal op die wal
DO SOLek wil jou rook soos goeie kruie
MIuit die diepste diepste dal
Chorus
ek wil jou dophou as jy luister
MImna die woorde van matrose
DO SOLek wil saamgaan op jou strooptog ek wil deel in jou sigose
kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos
DOkind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos
SOL RE DOliefde uit die oude doos
liefde uit die oude, oude doos
SOL RE DOliefde uit die oude doos
SOL RE MImLiefde uit die oude doos
Acordes Textos KOOS KOMBUIS Liefde Uit Die Oude Doos. Skitarrate para reproducir tu mùsica, estudiar escalas, posiciones para la guitarra, buscar, gestionar, solicitar y enviar acordes, letras y partituras