The A* is a normal a, with your last finger on fret3 - b
e--|-----------|--------
b--|-------o---|-o------
g--|----o------|--------
d--|-o---------|--------
a--|-----------|--------
e--|-----------|--------
Intro ( Pick randomly ) : D A/A* G A/A* D x2
Verse 1
RE LA LA SOL
Ek het vriende wat ek sien
ek is verslaaf aan nikotien
RE LA LA SOLEk hou van karre wat kan ry
LA LA REek huil gewoontlik as ek baklei
Ek het gedog dat dit sou reen
LA LA REtoe word ek stil en wag aleen
LA LA SOL LA LA REtot jy kom klop het hier aan my deur
LA LA SOL LA LA RE LA LA SOL LA LA
Verse 2
RE LA LA SOL
Ek het 'n dak bo-oor my kop
LA LA REek in die winter laaik ek sop
Ek raak benoud wanneer hy luister
LA LA REnet soos wanneer mense fluister
RE LA LA SOLEk wonder of jy sal onthou
dat jou woorde aan my klou
LA LA SOL LA LA REas jy my insluk sonder om te kou
LA LA SOLso ek skreeu 'n song vir jou my lief
bly nog 'n rukkie asseblief
LA LA SOLwant as ek sing dan sing jy saam
LA LA REin 'n droom roep ek jou naam
LA LA SOL LA LA RE LA LA SOL LA LA
Verse 3
RE LA LA SOL
Ek is so dronk soos koos kombuis
LA LA REdaar is geen swembad by my huis
My sussie bly in Potchefstroom
LA LA REdie mense daar rook almal boom
RE LA LA SOLVier seisoene in jou traan
hou my vas wanneer jy gaan
LA LA SOL LA LA REen ek weer, alleen hier staan
LA LA SOLso ek skreeu 'n song vir jou my lief
jy is 'n engel en 'n dief
LA LA SOLwant as ons sing dan sing ons saam
LA LA REin 'n droom roep ek jou naam
Acordes Textos ZOID KAREN Engel. Skitarrate para reproducir tu mùsica, estudiar escalas, posiciones para la guitarra, buscar, gestionar, solicitar y enviar acordes, letras y partituras